2027 Aansoeke Nou Toe!
Laerskool Bergland
Laerskool Bergland is ‘n ietwat weggesteekte Laeveldse juweel in die hartjie van ‘n lowerryke rustige woonbuurt. Ons is ‘n waardegedrewe skool met finesse. Dit is vir ons belangrik om ons Bergland ouers se goeie opvoeding tuis, asook binne ons skool voort te bou. Ons leuse is “BOU OP ROTS” en dit is waarom Bergland seëvier. Elke aspek van ons skool vorm ‘n bousteen waarop ons Bergies bou en groei. Dit is hierdie boustene wat elke BERGIE leerder, ouer en ondersteuner met trots help bou. Deur die jare heen het Bergland homself bewys as die skool wat werklik omgee.
Missie en Visie
Transformasie deur middel van tegnologiese innovasie, finesse, kreatiewe probleemoplossing & karakterbou!
Laerskool Bergland
BOU OP ROTS 🧡
Waar elke leerder, onderwyser, ouer, voog en ondersteuner saak maak.


𝐌𝐢𝐧𝐢-𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞
Ons o/7- en o/8 hokkiespanne het Saterdag aan hul laaste feesdag vir die jaar deelgeneem en ons is beïndruk hul vaardighede op die veld.
Thank you to all the coaches for helping our Bergies grow throughout these two years and to our supporters next to the field for all your enthusiasm and encouragement 🧡
Julle is TOPS Bergies! Ons sien uit om te sien hoe julle volgende jaar gaan groei! 🤞
#LSbergland #bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
𝐊𝐫𝐢𝐞𝐤𝐞𝐭
Nadat reën so bietjie die week se krieketplanne in die wiele gery het, het al vier ons liga-spanne die eerste gaping son wat hulle kon kry Donderdag ten volle benut! 🏏
All the teams faced Uplands College and we're proud to say that out of the 4, our boys were victorious in 3.
• o/11s wen met 7 paaltjies
• o/12s wen met 6 paaltjies
• o/13 wen met 56 lopies
Baie geluk aan hierdie 3 spanne. Ons is trots op julle#LSberglandg#bergiesr#beterbesteberglandg#gaanvirgoudrgoud ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
“What do you call a boat full of polite rugby players? A good sportsman-ship!”
Die wenners van ons rugbyraai-kompetisie het vanmiddag hulle pryse ontvang by ons borge. Weereens baie geluk aan al ons wenners & dankie vir julle ondersteuning 👏🏼
• SPAR voucher - Elcio Marote, handed over by Grant van Rooyen
• Breet Braai voucher - Liezl Engelbrecht, handed over by Lomar Breet
• Sasol Voucher - Lisa Volbrecht, handed over by Niel Coetzee
• Learner prize - Logan de Witt, handed over by Ma’am Miggie Lancaster
A big shoutout to our sponsors! Thank you for being involved in our school 🧡
Crossing SuperSpar Breet Braai Slaghuis & Deli and Sasol Axis Park.
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
𝐊𝐫𝐢𝐞𝐤𝐞𝐭
Another Bergie boasts Ehlanzeni cricket colours!
Cronje van Rooyen is onlangs opgetrek om deel van die o/12 Ehlanzeni krieketspan te vorm. Baie geluk Cronje! Jou harde werk werp vrugte af 🤩
#LSbergland #bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
1 CommentComment on Facebook
💪🏻 Baie geluk bergie
𝐂𝐨𝐧𝐬𝐩𝐢𝐫𝐢𝐭𝐨 𝐄𝐢𝐬𝐭𝐞𝐝𝐝𝐟𝐨𝐝
Hartlik geluk aan die volgende twee Bergies wat as Nasionale item wenners by die finale rondte van die Conspirito Eisteddfod aangewys is! 🏆
• Anke Strydom (Gr. 7) - English Monologue
• Jaco Craig (Gr. 7) - Ongedramatiseerde Poësie
Congratulations! We are so proud of you 🧡
#LSbergland #bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
9 CommentsComment on Facebook
WOW DIS SÓ SPESIAAL!! ONS IS BAIE TROTS OP JULLE!! 🏆
Pragtig julle twee julle is sterre
Baie geluk Jaco! Troupe Studio is baie trots op jou!
Baie geluk Anke en Jaco.
Well done Anke en Jaco
Bravo julle 2..
Baie geluk Anke en Jaco! Trots op julle
Baie geluk 👌🏻
Baie Geluk
View more comments
“Raai, raai, riepa!”
Een ding is seker, ons het die beste skoolgemeenskap onder die son! 🙌🏼🏈
We are overwhelmed with the amount of support we received with our 𝘙𝘶𝘨𝘣𝘺𝘳𝘢𝘢𝘪 competition. Thank you to everyone who bought a ticket, we appreciate you.
Veertien mense was in die kol met hulle raaiskote EN antwoorde:
Stephan van Schalkwyk, Ria Prins, Tristan Hay, Liezl Engelbrecht, Lisa Volbrecht (x2), Pollie van der Walt, Frané van Zyl, Buhle Nkosi, Vusi Ngobeni, Elcio Marote (x2), Cara Janse van Rensburg en Zoë Magagula.
To level the playing field, we took these names and threw them together in a hat and asked our prize sponsors to draw a name each. All the names were in the draw for the SPAR prize, eliminating the names as they were picked.
Baie geluk aan ons pryswenners:
• Elcio Marote
• Liezl Engelbrecht
• Lisa Volbrecht
We would also like to congratulate Logan de Witt (Gr. 1) who sold an incredible 400+ tickets! You’re a superstar! 🤩
𝘐𝘯 𝘰𝘳𝘥𝘦𝘳 𝘵𝘰 𝘣𝘦 𝘱𝘢𝘳𝘵 𝘰𝘧 𝘵𝘩𝘦 𝘥𝘳𝘢𝘸 𝘺𝘰𝘶 𝘩𝘢𝘥 𝘵𝘰 𝘩𝘢𝘷𝘦 𝘵𝘩𝘦 𝘴𝘤𝘰𝘳𝘦 𝘧𝘰𝘳 𝘣𝘰𝘵𝘩 𝘵𝘩𝘦 𝘚𝘱𝘳𝘪𝘯𝘨𝘣𝘰𝘬𝘴 𝘢𝘯𝘥 𝘈𝘭𝘭 𝘉𝘭𝘢𝘤𝘬𝘴 𝘤𝘰𝘳𝘳𝘦𝘤𝘵 (29-24) 𝘢𝘯𝘥 𝘢𝘯𝘴𝘸𝘦𝘳 𝘵𝘩𝘦 𝘲𝘶𝘦𝘴𝘵𝘪𝘰𝘯 𝘤𝘰𝘳𝘳𝘦𝘤𝘵𝘭𝘺 (3 𝘨𝘢𝘮𝘦𝘴 𝘸𝘦𝘳𝘦 𝘱𝘭𝘢𝘺𝘦𝘥 𝘪𝘯 𝘚𝘈).
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #gaanvirgoud ... See MoreSee Less
7 CommentsComment on Facebook
Lisa Volbrecht baie geluk dolla
Well done Logan 👏
❤️❤️
Yolande Scott
👀
Baie geluk, Lisa Volbrecht!
View more comments