Sportdrag

Seuns & Dogters

    • Groen atletiekbroekie & Groen en oranje atletiekfrokkie

  • Sporthemp (beskikbaar by Rieba clothing)
  • Rugbybroek (by skool te koop)
  • Rugbytrui (word deur skool voorsien)

Dogters (o/9 – o/13)

  • Sportbroek + Sporthemp (beskikbaar by Rieba clothing)
  • Wit kouse + Tekkies (oorwegend wit)

Dogters (o/13 – 1ste Span)

Indien daar sportdrag vir die eerste span geborg word, sal die beheerliggaam dit goedkeur voor dit gedra kan word.

Seuns en Dogters

  • Sportbroek + Sporthemp (beskikbaar by Rieba clothing)
  • Wit kouse + Tekkies (oorwegend wit)

Seuns (o/9 – o/13)

  • Sportbroek + Sporthemp (beskikbaar by Rieba clothing)
  • Lang sportkouse (beskikbaar by Rieba clothing)

Seuns (o/13 – 1ste Span)

Indien daar sportdrag vir die eerste span geborg word, sal die beheerliggaam dit goedkeur voor dit gedra kan word.

Seuns en Dogters (o/10 – o/12)

  • Sportbroek + Sporthemp + Lang sportkouse (beskikbaar by Rieba clothing)

Seuns en Dogters (o/13)

  • Sportbroek + Sporthemp + Lang sportkouse (beskikbaar by Rieba clothing)
  • Wit, groen en oranje baadjie

Mini-Hokkie

  • Sportbroek + Sporthemp + Lang sportkouse (beskikbaar by Rieba clothing)

Seuns & Dogters

  • Groen atletiekbroekie & Groen en oranje atletiekfrokkie

    Seuns en Dogters

    • Oranje en swart swembroek + Oranje swemkappie (by skool te koop).

    afAfrikaans