2025 Applications Are Now Closed

Laerskool Bergland
Laerskool Bergland is a somewhat hidden Lowveld gem in the heart of a leafy peaceful neighbourhood. We are a value-driven school with finesse. It is important for us to build on our Bergland parents' good education at home, as well as within our school. Our motto is "BOU OP ROTS" and that is why Bergland triumphs. Every aspect of our school forms a building block on which our Bergies build and grow. It is these building blocks that every BERGIE-learner, parent and supporter proudly builds. Over the years, Bergland has proven itself as the school that truly cares.


Mission & Vision
Transformation through innovation, finesse, creative problem solving & character building!



3
Laerskool Bergland
BOU OP ROTS 🧡
Waar elke leerder, onderwyser, ouer, voog en ondersteuner saak maak.

“𝘏𝘢𝘱𝘱𝘺, 𝘩𝘢𝘱𝘱𝘺, 𝘩𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘣𝘪𝘳𝘵𝘩𝘥𝘢𝘺!”
Ons wens vir Juf. Carla Broodryk (Gr. RR) 'n geseënde verjaardag toe. Mag 2025 een van die bestes nóg wees! Vier hom 𝗺𝗲𝘁 𝗺𝗲𝗻𝗶𝗻𝗴 🎉🧡
*𝙑𝙚𝙧𝙟𝙖𝙖𝙧𝙨𝙙𝙖𝙜 𝙜𝙚𝙨𝙠𝙚𝙣𝙠𝙗𝙚𝙬𝙮𝙨𝙚 𝙜𝙚𝙗𝙤𝙧𝙜 𝙙𝙚𝙪𝙧 Panarottis I'langa Mall & Salsa Mexican Grill
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #M&M ... See MoreSee Less
14 CommentsComment on Facebook
happy bday
Happy birthday 🎁🎁🎉🎈🎂🎈🎉
Happy Happy Bffrday
Baie geluk.
Geluk juffrou Carla🎉
Baie geluk met jou verjaarsdag mooiste Carla!!!!! Mag dit n baie mooi en geseende jaar wees!!!!Jy is PRAGTIG!!!!🎂🎉🎈💗
Baie geluk met jou spesiale dag.❤️
Lekker verjaar Carla
Geluk met jou verjaarsdag 🥳
Veels geluk, Carla Broodryk. Hoop jyt 'n lekker daggie 🎂💓
View more comments
"May your Easter basket be filled with joy, happiness and peace."
Geseënde Paasfees aan ons Bergland-familie! Mag jou hart gevul wees met liefde en jou huis met geluk 🧡
Enjoy this time with your loved ones & be safe this Easter weekend!
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #M&M ... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
“𝘏𝘢𝘱𝘱𝘺, 𝘩𝘢𝘱𝘱𝘺, 𝘩𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘣𝘪𝘳𝘵𝘩𝘥𝘢𝘺!”
Ons wens vir Juf. Maryke Vosloo (Gr. 4) 'n geseënde verjaardag toe. Mag 2025 een van die bestes nóg wees! Vier hom 𝗺𝗲𝘁 𝗺𝗲𝗻𝗶𝗻𝗴 🎉🧡
*𝙑𝙚𝙧𝙟𝙖𝙖𝙧𝙨𝙙𝙖𝙜 𝙜𝙚𝙨𝙠𝙚𝙣𝙠𝙗𝙚𝙬𝙮𝙨𝙚 𝙜𝙚𝙗𝙤𝙧𝙜 𝙙𝙚𝙪𝙧 Panarottis I'langa Mall & Salsa Mexican Grill
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #M&M ... See MoreSee Less
9 CommentsComment on Facebook
Happy birthday 🎁🎂🎈🎉
Happy bday.
Pragtige foto !! Baie geluk mag dit n mooi jaar wees vir jou gevul met liefde en vrede
Lekker verjaar juffrou
Geluk met jou verjaarsdag 🥳
Baie geluk juffrou. Mag jy n geseënde daggie... Eq4kids Nelspruit/Whiteriver
View more comments
𝐑𝐮𝐠𝐛𝐲 & 𝐍𝐞𝐭𝐛𝐚𝐥
Die 2025 rugby- en netballiga het gister amptelik afgeskop! 🤩
The #Bergies took on Laerskool Laeveld in some thrilling matches on the court and field. We are delighted with the results and would like to congratulate all the teams, as well as their coaches, for their hard work 🧡
Die #Bergie netbalspanne (o/9 - o/13) wen 7 uit hul 15 wedstryde, terwyl die manne hul staal gewys het op die rugbyveld met 8 wenne (uit 11) onder die belt 💪
Dis 'n fees om 'n #Bergie te wees!
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #M&M ... See MoreSee Less
6 CommentsComment on Facebook
Baie geluk aan julle almal, wel gedaan.❤️
Julle het so mooi gespeel 1Stes, ons is baie trots op julle.❤️
Vrek goeie foto's!!! Ek is MAL oor daai shots in die aand, met die spreiligte! Vrek mooi!!!!
Julle het almal mooi gespeel!
TROTS 🖤
espnnews.teofilo.io/rugby
View more comments
𝐋𝐚𝐧𝐝𝐥𝐨𝐨𝐩
Verlede naweek het ‘n allemuntige 16 #Bergies deelgeneem aan die landloop liga wedloop by Laerskool Clivia 🏃🏻♀️🏃🏾♂️
Well done to all the athletes! To get up early & then run a few kilometres, is not an easy task 👀
The following learners ran themselves onto the podium:
• Giovanni Uys (boys u/ 8; 3rd)
• Marlise Le Hanie (girls u/ 9; 3rd)
• Abia Pretorius (girls u/ 12; 2nd)
Julle is tops #Bergies! 🤩
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #M&M ... See MoreSee Less
4 CommentsComment on Facebook
Baie geluk julle🏃🏃🏃🏃
Baie trots op ons landloop atlete, julle is ysters
Baie geluk aan julle almal, julle is sterre.
Lorette Uys Marlene Uys
𝐑𝐮𝐠𝐛𝐲 & 𝐍𝐞𝐭𝐛𝐚𝐥
Baie geluk aan die volgende #Bergie rugbymanne en netbal speelsters wat in hulle onderskeie Ehlanzeni spanne opgeneem is:
NETBAL
o/ 12 - Emily van der Walt, Suné Blom
o/13 - Amahle Buthelezi
RUGBY
o/12 - Melo Lubisi (Rhinos), Mcebo Mathikwane (Buffels), August Rademan, Lebogang Chiloane, Vince Coetzer en Nkateko Dlamini (Olifante).
o/13 - Wian Maritz, Henro Pringle, Lebo Gwebo (Rhinos), Charles Schreuder, Pierre Opperman en Eckart Evans (Buffels).
These boys and girls have worked extremely hard & certainly deserves every achievement that comes their way! 🎖️
Die Mpumalanga spanne word aan die einde van die maand en begin van Mei bepaal vir beide sportkodes. Ons hou styf duimvas #Bergies! 🤞🏼🤩
#LSbergland #Bergies #beterbestebergland #M&M ... See MoreSee Less
3 CommentsComment on Facebook
Wow! Baie geluk.
Baie geluk julle
Baie geluk julle